We at Kenridge encourage all our learners to give of their best during our mass class participation during the fourth term. Learners compete against each other in field and track events. Our Interhouse meetings (one for the Foundation Phase and one for the Intermediate/Senior Phase) take place in the fourth term. The top athletes emerging from this meeting form the team that practices and partakes at meetings during the first term of the following year.
Onder 14 atlete is welkom om deel te neem, maar word nie in aanmerking geneem vir die Victor en Victrix Ludorum nie. Ons neem gewoonlik die span na ander skole vir deelname gedurende die eerste kwartaal. Ons Durbell byeenkoms geskied gewoonlik vroeg in Februarie, waartydens atlete op prestasie gekeur word vir verder zone deelname tot en met Westelike Provinsie uitdunrondtes.
Ons oefentye gedurende die eerste en vierde kwartale by die skool is Dinsdae om 17:00 – 18:00 en Woensdae om 14:30 - 15:30. Leerders oefen in Kenridge sportdrag.
For any queries or information regarding athletics, please contact Mrs Fisher or Mr Rossouw.
Kershoff Gouws wys ons dat hoogspring maklik is.
|