Username:
Password:
 

 
"Save kilojoules" and avoid excessive weight gain this summer... read more >>

 
 
Safe holidays... read more >>

 

 
I agree that learners should not wear ties.

Vote
 


 
Ek stem saam dat leerlinge nie moet dasse dra nie

Stem
 


 
Click here to view Frequently Asked Questions

 

 GRADES
 

GRADE 5 / GRAAD 5

PARENT INFORMATION

  1. Expectations from the teachers:
    • Be consistent with discipline - aim to teach your child to be responsible for their own behavior.
    • If there are any problems, please contact the teacher to discuss and resolve the problem. Use the homework diary to make an appointment. We cannot see you if an appointment has not been made, as we may have other commitments.
      Please follow the correct channels should you have grievance i.e. Class teacher – Grade Head – Mr Albrecht
    • Please inform your child's teacher of any personal issues which may affect your child.
    • Please monitor the books your child is reading, as well as, TV and computer games.
    • A reasonable bedtime is 8p.m.
    • Should your child be absent, please sms the school absentee line and not your child's teacher.
    • If you send money to school, please place the correct amount in a marked envelope.
    • Expose your child to a wide range of experiences, but don't overburden your child – they still need to play.
    • Please note that the grade 5 teachers plan together and that the same content is covered. However, it may be presented in different ways or on different days within the planned work cycle.

  2. Uniforms:
    • Please ensure that your child is wearing the correct uniform and that they look neat.
    • Please ensure that all items of clothing, as well as, stationery are clearly marked.

  3. Homework:
    • Please see our homework policy and checklist in your child's diary.
    • The code of conduct can also be found in the diary.

  4. Remedial:
    • Learners who experience difficulty in certain areas will be referred for assistance.
    • Remedial and Extra lessons are a menu item, whereas DAT is not.

OUERINLIGTING

  1. Verwagtinge van die onderwysers
    • Wees konsekwent t.o.v. dissipline. Ons strewe is dat die leerders verantwoordelikheid sal kan neem vir hulle gedrag.
    • Indien enige probleme opduik, kontak asseblief die onderwyser om die probleem te bespreek en 'n oplossing te probeer vind. Gebruik die tuiswerkboek om afsprake te reël. Moet asseblief nie onverwags vir 'n besoek opdaag nie, aangesien onderwysers ook ander verpligtinge het.
      Volg asseblief die regte kanale in geval van probleme, naamlik: Klasonderwyser -- Graadhoof -- Mnr. Albrecht
    • Stel asseblief die onderwysers in kennis van persoonlike sake wat die kind se optrede en prestasie by die skool mag beïnvloed.
    • Dit is belangrik dat u bewus sal wees van die leesstof, TV-programme en rekenaarspeletjies waarmee u kind hom-/haarself besig hou.
    • Agtuur saans is 'n redelike bedtoe tyd.
    • Wanneer u kind afwesig is of gaan wees, sms asseblief die skool se afwesigheidslyn en nie die onderwyser nie.
    • Wanneer u geld skool toe stuur, plaas asseblief die regte bedrag in 'n gemerkte koevert.
    • Dit is 'n voorreg vir 'n kind om aan 'n wye reeks ervarings blootgestel te word; Waak egter teen 'n te swaar werkslading. Die kinders het nodig om ook genoeg speeltyd te hê.
    • Die Graad 5 onderwysers doen saam die nodige beplanning vir alle werk om seker te maak dat dieselfde inhoud van verskillende leerareas aangespreek word. Dit is egter so dat die wyse van aanbieding en die spesifieke dag van aanbieding binne die tydsiklus van mekaar sal verskil.

  2. Uniforms
    • Sien asseblief toe dat u kind die regte uniform dra en netjies lyk.
    • Maak asseblief seker dat alle kledingstukke, sowel as skryfbehoeftes duidelik gemerk is.

  3. Huiswerk
    • Die huiswerkbeleid en afmerklys is in u kind se tuiswerkboek geplak. Raak asseblief vertroud met die inhoud daarvan.
    • Die gedragskode is ook in die huiswerkboek geplak.

  4. Remediërend
    • Leerlinge wat in sekere leerareas probleme t.o.v. leer ondervind sal verwys word vir ondersteuning. U sal eers geraadpleeg word.
    • Remediëring en Ekstra lesse is betaal items, terwyl DAT gratis aangebied word.
 
   HOME | SCHOOL MATTERS | GRADES | SPORTS & CULTURE | CONTACT US